Wie is ons?
KuberSkool is onderrig van ‘n kind by die huis wat deur ervare onderwysers aangebied word met behulp van ‘n aanlynplatform en binne ’n gestruktureerde kurrikulum bestuur word. Die ouer speel ‘n ondersteunende rol.

Wat is die voordele van KuberSkool?

Hoe word ek ’n leerling van KuberSkool?
Wat is die voorwaardes ?
Laai ons inligtingsbrosjure af
Hoe werk KuberSkool?
Fooie vir 2026
Skoolfooie is maandeliks betaalbaar vir 12 maande.
Betaalbaar
by registrasie
Betaalbaar
by registrasie
(R 19 584 p/j)
Jaarfooi vooruit betaalbaar
(R 21 048 p/j)
Jaarfooi vooruit betaalbaar
(R 22 644 p/j)
Jaarfooi vooruit betaalbaar
Dit moet as volg betaal word :
Skoolfooie is maandeliks betaalbaar vir 12 maande.
Indien fooie nie teen die sewende van die maand, vir die huidige maand ontvang is nie, sal toegang tot KuberSkool tydelik opgehef word.
KuberSkool sal weer beskikbaar gestel word wanneer die skoolfooie ontvang word, maar ʼn administrasiefooi van R150.00 sal dan tesame met die agterstallige gelde betaalbaar wees.
Daar sal ‘n handboek fooi vir graad 4-9 betaalbaar wees.
NEEM KENNIS:
• Graad 4 tot 9 moet ’n eenmalige deposito van R500 betaal voordat handboeke versend word.
Die deposito sal terugbetaal word sodra die handboeke ontvang is.
Die bedrag kan ook aan die einde van die jaar oorgedra word na die volgende jaar.
• Alle fooie moet voor die 7de van elke maand betaal word.
• In die geval van diensstaking moet een maand kennis gegee word.
DIE SPAN BY KUBERSKOOL
Mev. Susan Nieuwoudt
Skoolhoof
Mnr. Johan de Klerk
Akademiesehoof, Tegnologie (graad 7 tot 9)
Mev. Marieta Combrink
KuberSkoolhoof, Stelseladministrateur, Senior Fase Koördineerder
Mev. Marelize van Zyl
Finansiëlehoof
Mnr. Jan-Hendrik Putter
Intermediêre Fase Koördineerder
DIE SPAN BY KUBERSKOOL
Mev. Susan Nieuwoudt
Skoolhoof
Mnr. Johan de Klerk
Akademiesehoof, Tegnologie (graad 7 tot 9)
Mev. Marieta Combrink
KuberSkoolhoof, Stelseladministrateur, Senior Fase Koördineerder
Mev. Marelize van Zyl
Finansiëlehoof
