Wie is ons?
Kuberskool is onderrig van ‘n kind by die huis wat deur ervare onderwysers aangebied word met behulp van ‘n aanlynplatform en binne ’n gestruktureerde kurrikulum bestuur word. Die ouer speel ‘n ondersteunende rol.

Wat is die voordele van Kuberskool?

Hoe word ek ’n leerling van Kuberskool?
Wat is die voorwaardes ?
Laai ons inligtingsbrosjure af
Hoe werk Kuberskool?
Fooie vir 2025
Skoolfooie is maandeliks betaalbaar vir 12 maande.
Betaalbaar
by registrasie
(R 18 480 p/j)
Jaarfooi vooruit betaalbaar
(R 19 860 p/j)
Jaarfooi vooruit betaalbaar
(R 21 360 p/j)
Jaarfooi vooruit betaalbaar
Dit moet as volg betaal word :
Skoolfooie is maandeliks betaalbaar vir 12 maande.
Indien fooie nie teen die sewende van die maand, vir die huidige maand ontvang is nie, sal toegang tot Kuberskool tydelik opgehef word.
Kuberskool sal weer beskikbaar gestel word wanneer die skoolfooie ontvang word, maar ʼn administrasiefooi van R150.00 sal dan tesame met die agterstallige gelde betaalbaar wees.
Daar sal ‘n handboek fooi vir graad 4-9 betaalbaar wees.
DIE SPAN BY KUBERSKOOL
Mnr. Johan de Klerk
Skoolhoof
Mev. Marieta Combrink
KuberSkoolhoof, Stelseladministrateur, Senior-fase Koördineerder
Mev. Marelize van Zyl
Bedryfshoof
Mnr. Jan-Hendrik Putter
Intermediêre Fase Koördineerder
Mej. Corneli Bisschoff
Gr R & 1 Koördineerder
Mev. Marietjie van Heerden
Gr 2 & 3 Koördineerder
Mnr. Jaco Kleynhans
Bemarking
Mnr. Willie Nel
Voorsitter Opvoedingsraad
DIE SPAN BY KUBERSKOOL
Mnr. Johan de Klerk
Skoolhoof
Mev. Marieta Combrink
KuberSkoolhoof, Stelseladministrateur, Senior-fase Koördineerder
Mev. Marelize van Zyl
Bedryfshoof
Mnr. Jan-Hendrik Putter
Intermediêre Fase Koördineerder
Mej. Corneli Bisschoff
Gr R & 1 Koördineerder
Mev. Marietjie van Heerden
Gr 2 & 3 Koördineerder
Mnr. Jaco Kleynhans
Bemarking
